Job Description
Nasionale voorloper in die Reisbedryf is dringend op soek na senior konsultante wat teikens kan najaag.
Suksesvolle kandidate sal verantwoordelik wees om uitstaande diens aan hoe profiel korporatiewe kliente te lewer
Availability
Onmiddellik
Salary
Basies+ uitstekende kommissiestruktuur
Required Qualifications
Qualification:
• Matriek
• Min 4 jr Korporatiewe Konsultasie
• Uitstekende Geografiese kennis
• Amadeus/Galileo
• Uitstekende kommunikasie vaardighede
• Moet in staat wees om n hoe druk omgewing te hanteer
Location
Gauteng
Noordelike Voorstede
General Details
NB - slegs kandidate met n skoon krediet en kriminele rekord sal oorweeg word
Application details
Leigh Bootha
Apply Now