XL Boland Travel

Senior Reiskonsultant (Permanent) Western Cape - Paarl- Retail
Pub: 19 Jun 2019

Job Description

Ons is op soek na 'n dinamiese en selfaangedrewe Senior Reiskonsultant om by ons gevestigde reisagentskap aan te sluit.  Die persoon moet 'n passie hê vir reis en mense, selfaangedrewe wees en kan werk met beide die korporatiewe asook 'leisure travel' mark, groepe en meer.

Availability

So gou moontlik

Salary

Salaris onderhandelbaar in ooreenstemming met ondervinding

Required Qualifications

Qualification:

Location

Western Cape

Paarl

Application details

Marianne Strydom

Apply Now