Vacancies

XL Boland Travel

Senior Reiskonsultant (Permanent) Western Cape- Paarl -Retail
Publication: 19 Jun 2019

Job Description

Ons is op soek na 'n dinamiese en selfaangedrewe Senior Reiskonsultant om by ons gevestigde reisagentskap aan te sluit.  Die persoon moet 'n passie hê vir reis en mense, selfaangedrewe wees en kan werk met beide die korporatiewe asook 'leisure travel' mark, groepe en meer.

Availability

So gou moontlik

Salary

Salaris onderhandelbaar in ooreenstemming met ondervinding

Required Qualifications

  • Toepaslike reiskwalifikasie
  • 8+ jaar ondervinding in 'n reisangentskapomgewing
  • Hoë akkuraatheid
  • Gebruik van 'GDS' - Galileo, Sabre of Amadeus
  • Goeie Internasionale produkkennis

Location

Paarl

Application details

Contact Name :Marianne Strydom

Contact Phone:0218721581

Apply Now